top of page
Afriforum Logo

Skuldhulp in samewerking met AfriForum

Skuldhulp en AfriForum is albei organisasies wat daarvoor bekend is om die Afrikaanse gemeenskap te ondersteun. Omdat AfriForum toegewyd is tot die vooruitgang van die Afrikaanse gemeenskap en Skuldhulp die vermoë het om mense te help wat met te veel skuld oorbelas is., het Skuldhulp en AfriForum besluit om hande te neem en om saam ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.

Suiwelboer

Voordele om Skuldhulp as jou skuldberader te kies

Skuldhulp Logo
Skuldhulp Familie
Afriforum Logo
1

AfriForum

Skuldhulp word deur AfriForum vertrou om hul lede met hul skuld te ondersteun.

2

Spesiale Afslag

As AfriForum-lid ontvang jy spesiale korting op die skuldberadingsfooi.

3

16 Jaar Ervaring

Skuldhulp word onderskryf deur Debt Rescue, die leier in die industrie met meer as 16 jaar se ervaring.

SluldHulp Logo

Die spesiale aanbod ​aan AfriForum-lede?

AfriForum-lede ontvang ’n spesiale aanbod op die fooie wat betaalbaar is vir die skuldberadingsproses

en sal slegs 50% van die aanvangsfooie betaal wat normaalweg betaalbaar sou wees.

Fooi-uiteensetting

1

Fooie

Aansoekfooi:
R57.50 (BTW ingesluit)

Administrasiefooi:
R350 (BTW ingesluit).

2

Herstruktureringsfooi

Die herstruktureringsfooi is ​gelykstaande aan die ​maandelikse ​skuldterugbetaling van al ​jou skuld, maar is beperk tot ​‘n maksimum bedrag.

3

Maksimum Bedrag

Enkelaansoek:
Die maksimum bedrag wat ​gehef kan word is, R9 200.

Gesamentlike aansoek:
Die maksimum bedrag vir 'n getroude paar wat saam aansoek doen,is R10 350.

Voorbeeld van hoe ​jy gaan spaar

Mnr. van der Merwe is oorbelas en sy totale skuldterugbetalings het R25 000 per maand beloop voor hy by Skuldhulp aansoek gedoen het. Skuldhulp kon met sy krediteure so onderhandel dat sy nuwe skuldterugbetalingsbedrag nou slegs R15 000 per maand gaan beloop.

1.png

Sonder afslag

Die fooi wat normaalweg betaalbaar sal wees, is ​dan die volgende:

Aansoekfooi: R57.50
Administrasiefooi: R350
Herstrukturingsfooi: R9200 (word beperk ​aangesien die R15,000 meer is as die maksimum ​van R9,200)
Totale aanvangsfooi: R9,607.50

2.png

Met 50% afslag

Met die 50%-korting is die fooi wat nou betaalbaar ​is slegs:

Aansoekfooi: R28.75
Administrasiefooi: R175
Herstruktureringsfooi: R4600
Totale aanvangsfooi: R4,803.75

Kontak ons vandag

Hierdie aanbod is uitsluitlik beskikbaar aan AfriForum-lede.

Skuldhulp
bottom of page