top of page
Search
Writer's pictureSkuldhulp

Frans Cloete in gesprek met Francois Botha  

Updated: Jul 4


Gedurende die onderhoud met Francois Botha van Die GROOT Ontbyt het Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp meer vertel oor skuldberading. 


Francois het gevra oor wie kwalifiseer vir skuldberading, wat presies behels die proses en of skuldberading wettig is en vele meer.


Kyk gerus die onderhoud om meer uit te vind. 




Kontak ons hier vir enige verdere informasie oor skuldberading.

87 views0 comments

Comments


bottom of page