top of page
Search

Leer Kinders Finansiële Verantwoordelikheid

  • Writer: Skuldhulp
    Skuldhulp
  • Nov 6, 2024
  • 1 min read

In hierdie episode van Hier sit die Manne gesels Frank Rautenbach met Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoekom dit belangrik is om kinders van jongs af oor finansies te leer. 


Finansiële Vaardighede


Hulle bespreek hoe 'n begroting kinders kan help om hulle geld met verantwoordelikheid te bestuur en finansiële vaardighede te ontwikkel. Frans verduidelik ook hoe vakansie-werk jongmense kan help om die waarde van geld beter te verstaan, spaardoelwitte te stel en gesonde finansiële gewoontes te vestig. 


Kyk Die Opname Hier



Skuldhulp is Hier om Jou te Help


Skuldhulp staan gereed om jou te help om jou skuld te bestuur en jou finansies weer op koers te kry.


Comments


Skuldhulp WhatsApp Kontaknommer
bottom of page