top of page
Search
Writer's pictureSkuldhulp

Tegnologie om jou Begroting te Red!

Vandag gesels Frank Rautenbach van Hier Sit Die Manne saam met Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoe tegnologie jou kan help om jou finansies weer op die regte pad te kry.


Begrotings 


Frans verduidelik die wêreld van begrotingsbestuur en deel praktiese wenke wat enigeen kan toepas. 


Begrotings Wenke


Frans gee ook waardevolle informasie oor hoe jy jou finansies kan versterk met die regte hulpmiddels. Van die nuutste “apps” wat jou help om jou uitgawes te bereken tot strategieë om jou begroting te balanseer, hierdie gesprek is vol inligting wat jy kan gebruik. 





Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry. 






268 views0 comments

Comments


bottom of page